As gevolg van die geweldige druk wat die epidemie gebring het is daar ‘n geweldige toename in depressie. Die vraag is kan 'n Christen depressie kry?
Is dit demonies? Hoe hanteer mens dit?
"Vir iemand wat self deur dit is, wil ek vandag hê ons moet kyk wat sê die bybel oor depressie. Ons gaan kyk oor hoe jy dit kan vermy, hoe om uit dit te kom en hoe om iemand te behandel wat dit het."
Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za
Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!