🎙️ EPISODE – Deurmekaar - hoe om God te vertrou
🙌🏻 Voel jy vasgevang of deurmekaar? Wonder jy hoekom dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie?
👉 In vandag se boodskap leer ons hoe om God te vertrou selfs wanneer dit moeilik is, en wanneer Sy plan nie vir jou sin maak nie.
📖 Spreuke 3:5-6
"Vertrou op die Here met alles wat jy het; moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou paaie gelyk maak."
📍 Kom woon ‘n diens by!
Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni
Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30
🌐 Meer inligting: www.endeo.co.za
📲 Bly verbind met ons:
🔗 Volg ons op Facebook
🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform
💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)
📱 Volg ons WhatsApp-kanaal vir inspirasie en nuus
✉️ Kontak ons: info@endeo.co.za
🤝 Ondersteun ons bediening:
Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.
Skenk via EFT:
Algemene Bediening
Bank: FNB
Rekening: 62532115723
Takkode: 250-655
Uitreik (R.O.P.E)
Bank: FNB
Rekening: 63027513729
Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ
🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rekening: 62644181589
Takkode: 250-655
🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!