Listen

Description

🎙️ EPISODE –Die hart van God

God se hart klop vir ‘n wêreld in nood – Hy ons roep om rentmeesters van Sy seën te wees.Ons kyk na praktiese wysheid uit God se Woord en ontdek so die hart van God ♥️

📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

📲 Bly verbind met ons:

🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!