Listen

Description

Geloof verwag iets, dit staan nie stil nie.

In Jakobus 2:26 sê die Woord dat geloof sonder dade is dood, vroëer in daai selfde hoofstuk praat die Woord van dat geloof sonder dade nutteloos is.

Aksie tot geloof is nie maklik nie, maar die die moeiete werd. Kom ontdek hoe jy jou geloof in aksie kan sit in die boodskap!

Geloof staan nie stil nie | Ps Sean McGregor

Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni.

Connect met ons ⁠⁠⁠⁠hier⁠⁠⁠⁠

Luister ons weeklikse ⁠⁠⁠⁠Podcast diensuitsendings⁠⁠⁠⁠

Volg ons ⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠

Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n

⁠⁠⁠⁠WhatsApp⁠⁠⁠⁠ met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te

maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za