🎙️ EPISODE –Dinamiese Dankbaarheid
Dis maklik om dankbaar te wees wanneer alles reg loop… maar hoe lyk dankbaarheid wat dinamies is—wat bly staan selfs in moeilike tye?Kom ontdek hoekom dankbaarheid die saad vir blydskap is in die boodskap van Pastoor Braam Peens.
📍 Kom woon ‘n diens by!
Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni
🌐 Meer inligting: www.endeo.co.za
📲 Bly verbind met ons:
🔗 Volg ons op Facebook
🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform
💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)
📱 Volg ons WhatsApp-kanaal vir inspirasie en nuus
✉️ Kontak ons: info@endeo.co.za
🤝 Ondersteun ons bediening:
Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.
Skenk via EFT:
Algemene Bediening
Bank: FNB
Rekening: 62532115723
Takkode: 250-655
Uitreik (R.O.P.E)
Bank: FNB
Rekening: 63027513729
Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ
🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rekening: 62644181589
Takkode: 250-655
🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak.Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!