Listen

Description

In elke oomblik is God daar, gister, vandag en môre! Moenie

vergeet hoe jou gister gelyk het nie...

Ons kyk na die waarom van onthou, die hoe ons onthou en wat ons

onthou.

Wanneer ons nie meer gedefinieer word deur keuses en omstandighede uit

ons verlede nie, verander hoe ons in die hede werklik leef.

Ek onthou | Pastoor Deon Swart

Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk,

Northmead, Benoni.

Connect met ons hier

Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings

Volg ons Facebook

Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n

WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te

save!)

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te

maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Skakel: 078 048 4623

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za