Listen

Description

Ek verdien die dood, maar Jesus gee lewe  Ek verdien veroordeling, maar Jesus gee genade! 

Ek verdien verwerping, maar Jesus gee aanvaarding  Alles wat ek het, alles wat jy het is genade!  

In vandag se boodskap kyk ons na 3 mense in die Bybel se stories en die impak wat die strories in ons lewens het.

Geniet die Podcast uitsending van Ek verdien dit, kyk die boodskap hier en subscribe op ons kanaal.

Ek verdien dit | Pastoor Braam Peens   

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien. 

Bydraes kan gegee word deur eft: 

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655  

R.O.P.E (Uitreik bediening) 

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655  

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak! 

Wêreld Evangelisasie 

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655  

Kontak ons: 

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 

Epos: info@endeo.co.za 

Webwerf: www.endeo.co.za