Opvolg van die boodskap Ek Wens:
Ek Behoort
“Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het."
God het jou lief omdat jy Syne is - jy behoort aan Hom. Hoekom het ek my eie vrou, kinders, meer lief as iemand anders se vrou, kinders?... Omdat hulle myne is.
Die episode kan hier gekyk word, onthou om op ons YouTube kanaal te subscribe!
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-65
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za