God het vir my en vir jou nodig om die wêreld te wys ons is besig om aan Sy koninkryk te bou.
Daar is 3 maniere wat ons in venootskap kan leef saam God, om te bou aan die Koninkryk:
Geniet die boodskap en gaan maak vandag 'n verskil in iemand se lewe, gaan maak Jesus bekend!
Jy kan die boodskap hier kyk >>> Ek Wens: Ek Bou
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)Bank:
FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za
Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!