Listen

Description

ONTDEK en BELEEF vandag om te kan sê “Ek wil regtig word dit wat God wil hê ek moet word”.

Jesus roep jou na ’n plek waar jy kan WORD soos Hy.

Geniet vandag se boodskap, los vir ons ’n comment en deel die boodskap met jou vriende en familie.

Saam kan ons ’n verskil maak deur Jesus bekend te maak.

Die episode kan hier gekyk word, onthou om op ons YouTube kanaal te subscribe!

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za