Listen

Description

Voel jy gebroke? 

Voel jy Vergete? 

Dis nie okay om van dag-tot-dag, naweek-tot-naweek en salaris-tot-salaris te lewe nie. 

God is eenvoudig NET TE LIEF vir jou om van “krummels” te lewe!  Kom ontdek in hierdie boodskap die onbeslryflike liefde van God en hoe JY in Sy prentjie pas.

From Cripple to King | Pastoor Jaco Pretorius

Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za