Listen

Description

🎙️ EPISODE –Dinamiese Dankbaarheid

Dis maklik om dankbaar te wees wanneer alles reg loop… maar hoe lyk dankbaarheid wat dinamies is—wat bly staan selfs in moeilike tye?Kom ontdek hoekom dankbaarheid die saad vir blydskap is in die boodskap van Pastoor Braam Peens.

📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

📲 Bly verbind met ons:

🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!