Goud het miskien vir ons groot waarde. Maar ons geloof is by verre van groter waarde en bo alles by God van die grootste belang. Dis hoekom Hy soveel moeite met ons maak om dit in ons lewens te ontgin, te suiwer en te laat ontdek.
Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!
Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655.
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangalisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655.
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: http://www.endeo.co.za/