Listen

Description

🕊Pinkster Sondag Diens   

Jy vra dalk jouself: "Het ek die Heilge Gees?" of "Hoe ontvang ek die Heilige Gees?"   

Weet vandag dat as JY Jesus aangeneem het in jou lewe, het JY die Heilige Gees binne JOU! 

Die Heilige Gees word uit liefde gebore.

Vandag kyk ons na wat gebeur binne in ons sodat ons Jesus kan aanneem.

Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za

Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!