Listen

Description

Die mure van Jerigo eggo iets wat ons as mense keer-op-keer beleef, hoe lank nog?  

Wanneer jy op 'n plek is waar jy nie altyd antwoorde het nie, hoe sien mens die groter prentjie?

Jericho - God's timing not mine | Jaco Pretorius

Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za