Listen

Description

Palm Sondag is die herdenking van Jesus se triomfantlike intog in Jerusalem.

Die Hebreeuse beskrywing Messias of dan die Christus of die gesalfde een.
Maar die paradoks was dat dit Jesus se laaste keer sou wees wat mense Hom sou toejuig voor Sy kruisiging.

Hier maak Jesus sy intog op ‘ n donkie.

Dit was die verwesenliking van die profetiese woorde van Sagaria 9:9
“Jerusalem! Jou koning sal na jou toe kom. Hy is regverdig en Hy is 'n oorwinnaar, Hy is nederig en Hy ry op 'n donkie.”

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za