Listen

Description

🎙️ EPISODE – Kies die beste

Wat kies jy – goed of die beste? Dis maklik om vasgevang te wees in alles wat gedoen moet word… maar mis jy die beste wat God vir jou het?In die boodskap praat ons oor hoe om jou fokus terug te bring na Jesus en Sy plan vir jou lewe.

📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

📲 Bly verbind met ons:

🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!