Eskom? Geen water? Rentekoers?
Die jaar het skaars begin en soms voel dit ondraagbaar.
God sê "Kom na My toe..."
“Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take My yoke upon you and learn from Me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy and My burden is light.” - Matthew 11:28-30
Ons is nie meer slawe nie, jou waarde is nie gekoppel aan hoeveel bakstene jy kan maak nie. God is trots op jou en lief vir jou nog voor jy enige iets gedoen het, jy is Syne!
Mag die boodskap jou aanmoedig om jou hoop in Jesus te sit.
Kom na MY toe | Pastoor Braam Peens
Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za