𝗞𝗼𝗺 𝗻𝗮𝗱𝗲𝗿 𝗮𝗮𝗻 𝗚𝗼𝗱.
Die rigting van ons lewe word bepaal deur die kwaliteit van ons besluite.
Ons maak ons besluite en ons besluite maak ons.
Maak nie saak watse besluit ek nou moet maak nie…is die besluit in lyn met dit wat ek glo God vir my instoor het?
Is dit in belyning met God se plan?
Kom staan bietjie nader | Pastoor Deon Swart
Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za