Listen

Description

🎙️ EPISODE – Oorlog van die HartHet jy al gevoel jy het so verkeerd gedoen, dat jy nie meer terug na God toe kan gaan nie?Kom hoor die storie van Petrus en Judas – twee mans wat albei Jesus verraai het, maar totaal verskillende rigtings gekies het…

📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

📲 Bly verbind met ons:

🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!