Listen

Description

Welkom by ons aanlyn Vadersdag diens.  Wanneer jy God Vader noem dan erken jy Sy authoriteid, jy respekteer Hom… Jy neem jou posisie in as erfgenaam.  Pa’s is mense en maak foute, maar ons Hemelse Pa is ewig en Sy hart is altyd die van ‘n Vader… Liefdevol, Barmhartig, altyd tyd vir ons!!  

Ons wil graag van jou hoor: 

Whatsapp ons

of stuur 'n epos na: info@endeo.co.za   

 YouVersion