Listen

Description

Ons almal gebruik elke dag ‘n ‘Password’ op verskeie platforms. Wat is ons ‘Password’ vir 2023?  

Kom ontsluit saam met ons God se “PASSWORD” vir JOU!  Jesus gee vir ons nog 'n kans.  

Dalk voel jy ook dat dit nie werk in jou lewe nie, dat jou vrugte nie so vars is nie. 

Of die duiwel kom vertel vir jou dat jy niks werd is nie.  

Dan kom die tuinier (Jesus), en Hy pleit by die eienaar van die boom (God) vir nog 'n kans - en nog een, en nog een. Hy sê, "gee hom nog 'n kans – dán kan hy uitgekap word".  

OU PASSWORD MAAK DAT JY VANDAG KAN SÊ EK KIES JESUS.

Password Please? | Ps Deon Swart 

Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur subscribe & jou naam + van)

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za