Dawid smag na ‘n Rein hart voor God .
Kom ontdek hoe om met rein hart uit te leef in 2024
A. Reinheid van hart:Matteus 5:8 (NLV)
Salig is die wat rein van hart is, want
hulle sal God sien.
B. Reinheid van verstand:Filippense 4:8 (NLV):
“Ten slotte, broers en susters, alles
wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat
rein is, alles wat lieflik is, alles wat prysenswaardig is—as
enigiets voortreflik of lofwaardig is—bedink sulke dinge.
C. Reinheid van Liggaam:1 Korintiërs 6:19-20: "Weet julle nie dat julle liggame
tempels is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle
van God ontvang het nie? Julle is nie aan julleself nie; julle
is duur gekoop. . Eer God daarom met julle liggame."
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00.
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Volg ons Facebook
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n
WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te
maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za