Listen

Description

Hierdie is een van die beste tye om as kerk te doen wat God ons voor geroep het en om daar te wees vir mekaar en ’n wêreld wat desperaat soekend is.

Die Here vertrou elkeen van ons, die Here vertrou jou om SY kerk te rekonstruktueer.  

In vandag se boodskap kyk ons waar en hoe om te begin.   

Die Kerk sal opstaan!! Gaan jy deel wees daarvan?

Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za

Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die Woord van God waarokal jy is!