Listen

Description

“Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red” Jakobus 1:21 

In vandag se boodskap wil ons jou aanmoedig om op God se operasietafel te kom lê sodat Hy die vuil en boos kan uithaal en dat Hy jou kan maak wie Hy wil hê jy moet wees. 

Ons gesels ook vandag oor: 

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe --- www.youtube.com/endeofamiliekerk 

Rekonstruktiewe Chirurgie | Pastoor Deon Swart 

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien. 

Bydraes kan gemaak word deur eft: 

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655 

R.O.P.E (Uitreik bediening) 

Bank: FNB Rek no: 62532120053  Tak: 250-655 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak! 

Wêreld Evangelisasie 

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655 

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webtuiste: www.endeo.co.za