Listen

Description

In die boodskap leer ons uit die slaggate waarin Simson getrap het en hoe ons die slaggate kan vermy!

Die 4 slaggate waarin Simson getrap het:

  1. Wellus
  2. Arrogansie
  3. Gebrek aan onderskeidingsvermoë en swak keuse in verhoudings
  4. Onredelik

Kom ontdek hoe jy die slaggate kan vermy in die boodskap.

Slaggate | Pastoor Deon Swart

Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni.

Connect met ons ⁠hier⁠

Luister ons weeklikse ⁠Podcast diensuitsendings⁠

Volg ons ⁠Facebook⁠

Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n

⁠WhatsApp⁠ met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te

maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za