Listen

Description

"Maar, of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy dit wil.”  2 KORINTIËRS 5:9 AFR83  

In vandag se boodskap kuier ons oor die woorde: “Ek gee oor…”   Ons vra die vraag “Wat gee ek oor?”  

Wie jy is en alles wat jy het!  

Gee jou wil oor aan God en begin lewe soos Hy dit wil.  

Om oor te gee is nie ’n maklike eenvoudige saak nie. 

Kom ons kyk na vrae wat jy jouself kan vra om leiding te gee aan hoe jy oor kan gee aan God!   

Surrender | Pastoor Deon Swart

Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 63027513729

Tak: 250-655

Swift Code: FIRNZAJJ

Section 18A approved

NPO 278-444 | PBO 930076434

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za