Keer op keer word ons getoets of ons regtig op God kan vertrou. Sal Hy ons vang wanneer ons val? Om God te vertrou is om te weet Hy is by jou! Om God te vertrou moet jy jou gedagtes met Syne vergelyk Om God te vertrou moet jy Jesus se “ways” volg!
Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za
Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waar ookal jy is!