Listen

Description

Vernuwing kan nie begin, as jy nie eers die oue uit jou gees kry nie.  

Om te restoreer, beteken om dit wat nie deel is of was van die oorspronklike plan, af te haal, weg te gooi of om dit terug te vat na sy oorspronklike vorm toe.  

Soek Jesus, soek Hom Plaas Hom eerste! 

Om te vas...is 'n honger na God.

Kyk die vol episode hier!

Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!

Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: http://www.endeo.co.za/