Listen

Description

Het jy foute in jou verlede gemaak en wonder soms of die Here op jou opgee? 

Daar is oomblikke wat jy op die Here wag en wonder of jy regtig van die Hom gehoor het, of wonder hoekom vat Hy so lank?!   

In die oomblikke is Here besig is om jou voor te berei vir Sy beloftes   Wanneer ons wag leer Hy ons dinge.  

Die proses begin altyd by diensbaarheid. Geloof in die geleentheid. VERTROU DIE PROSES.

Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: info@endeo.co.za | Webwerf: www.endeo.co.za

Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waarokal jy is!