Listen

Description

Ons glo dat God ons hierdie jaar op ‘n reis vat waarin ons Hom en onsself ontdek soos nooit tevore nie. Iewers in jou reis sal ons wil hê jy moet agterkom wat God in en deur jou wil doen.

Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!

Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB

Rek no. 62532115723

Tak: 250-655

R.O.P.E ( Uitreik bediening)

Bank: FNB

Rek no: 62532120053

Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangalisasie

Bank: FNB

Rek no: 62644181589

Tak: 250-655

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: http://www.endeo.co.za/