Listen

Description

Hoe vinniger ons besef, ons is niks sonder God nie, hoe vinniger roep jy eintlik uit om nader aan die wingerdstok te wees en om gesnoei te word.

Notas is beskibaar op YouVersion: http://bible.com/events/13172761

Julle is welkom om met ons kontak te maak by info@endeo.co.za of whatsapp ons op: 062 988 1668

Vir daaglikse bemoediging volg ons op Facebook en Instagram of subscribe op ons YouTube kanaal.

Ons sien uit om van jou te hoor en hoe God 'n verskil in jou lewe maak!