Aan einde van laas jaar 2020, het ons begin reflekteer oor die impak wat 2020 gehad het.
Party van ons wou net van 2020 vergeet en aanbeweeg. Vir ander het dit gevoel asof hulle die gevolge van Covid nog lank gaan beleef met 'n onsekerheid oor 2021 en hoe om dit aan te pak? So wat is volgende?
Moet ons dink aan net oorlewing of moet ons kanse vat en probeer floreer?
Wat is God se plan vir my lewe?
Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!
Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangalisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: http://www.endeo.co.za/