Listen

Description

🎙️ EPISODE – Ysterman🙏 Kom hoor hoe ons Hemelse Vader:•⁠ ⁠Jou voorsiener•⁠ ⁠Jou leier•⁠ ⁠Jou bemoediger•⁠ ⁠en jou bron van krag is.Die gewig van vaderskap hoef nie swaar te wees nie.

📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

Skakel in by ⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

📲 Bly verbind met ons:

🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!