Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ek wil jou uitnooi om in hierdie tyd jouself af te sonder en te rus by die Here: weet dat hier waar jy nou is, God jou ontmoet in sy omgee, liefde en genade. Neem nou ’n oomblik en raak stil by jou Skepper.
-----------------------------------------------------
Ons lees vandag Matteus 5:27-32
-----------------------------------------------------