Listen

Description

Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Neem hierdie oomblik en raak stil voor God Drie-enig wat jou roep om tot rus te kom by Hom. Hy is hier teenwoordig in sy liefde en genade.

Ons lees vandag Matteus 6:1-4

Mag jy vandag - daar waar jy is, net soos jy is - God Drie-eng ontmoet.

-----------------------------------------------------

Musiek:

“Die Here is so lief vir my”

In Verwondering

Teks en musiek: Neil Buchner