Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. In hierdie oomblik, nooi die Here jou om tot rus te kom by Hom. Hy herinner jou dat jy Sy kind is, dat jy by hom net kan wees en dat jy geliefd is.
Ontvang hierdie uitnodiging van die Here en weet dat Hy jou ontmoet, net soos jy is.
-----------------------------------------------------
Ons teks vandag is Matteus 7: 1-6