Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. God Drie-enig nooi jou in hierdie oomblik om by Hom te kom sit, by Hom te kom rus. Neem die oomblik en posisioneer jouself by Jesus se voete.
-----------------------------------------------------
Ons lees vandag Matteus 7:7-11