Welkom terug by hierdie week se Midweek Bidstop – ’n geleentheid waar ons kies om doelbewus tot rus te kom by Jesus se voete, te fokus op Sy Woord, dit te oordink en God Drie-enig te eer. Ons begin vandag met die eerste van 6 temas in ons 40 Dae reeks van 2021, gewoontes wat geloof laat groei. Ons eerste geloofsgewoonte, is die gewoonte van onthou, en ons gaan daaroor reflekteer vanuit Josua 4:20-24.
Soos altyd, word jy uitgenooi om nou, daar waar jy is, stil te raak in die teenwoordigheid van jou Skepper. Weet dat God Drie-enig jou nou in sy liefde en genade ontvang as sy kind.
-----------------------------------------------------
Musiek:
Track: You are my Hiding Place
Artist: John Michael Talbot
Album: Hiding Place
Released: 1990
Link to original: https://youtu.be/wnM4a3TKPro