Listen

Description

Welkom terug by hierdie week se Midweek Bidstop – ’n geleentheid waar ons kies om doelbewus tot rus te kom by Jesus se voete, te fokus op Sy Woord, dit te oordink en God Drie-enig te eer. Ons oordink vandag ons vierde tema in ons 40 Dae reeks – die geloofsgewoonte van omgee. Ons teks is Johannes 6:1-15, die vermeerdering van die brood.

Neem die geleentheid en word vir ’n oomblik stil met die wete dat God jou nou, daar waar jy is, ontmoet. Hy is teenwoordig – by jou en in jou.

_________________

Musiek:

Track: Nader tot die Here (Flam 318)

Artist: Neil Büchner en Martelize Voigt

Album: Dis tyd om te sing

Release Date: 2020

Link to original: https://youtu.be/aLNwLIJfqA0