Listen

Description

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie.

Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.