Listen

Description

As ons om ons kyk lyk dit of die wêreld inmekaar stort! Wat staan ons as gelowiges te doen in sulke situasies?

Ds. Deon gee vir ons perspektief en verwys na die keer toe die eerste kerk beskuldig was dat hulle die wêreld omgekeer het.