Listen

Description

Danie Veldsman

grepe uit 'n soek-gesprek met Deon Kitching

[AFRIKAANS]

Danie Veldsman is Professor aan die Teologiese Fakulteit in Pretoria. Lees meer

Hoe praat ons geloofwaardig oor dié onderwerp midde in die ervarings van die Covid 19-pandemie van die afgelope paar maande?

Beide  geloof en wetenskap het oor 'n aantal jare ons in 'n intense emosionele  gemors laat beland, meen Danie. In beide sfere was daar "onkantspel".  Geloof het goed gedoen wat ons vir die wetenskap moes los en die  wetenskap het so geïrriteerd begin raak dat hulle goed begin doen het  wat ons in die teologie moes doen.

Affektiwiteit  speel 'n belangrike rol in die gesprek meen Danie. Hy herinner aan die  woorde van Pascal, "Die hart het redes waarvan die rede nie eens weet  nie".