Cas Wepener in gesprek met Deon Kitching
[AFRIKAANS] Ons moenie die waarde van rituele onderskat nie. Dis geweldig belangrik. Rituele help ons om voortdurende in die regte rigting te dink.
So beklemtoon Cas Wepener van die Universiteit Stellenbosch die onderwerp. In die podgooi praat hy onder andere oor:
- Na-Covid 19 patrone in kerke en veral hulle eredienste.
- Het digitale-/sosiale media uitsendings van byeenkomste gekom om te bly?
- Waarde van kuberbegrafnisse
Cas is Professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit Stellenbosch