Tienie van Rensburg
In gesprek met Deon Kitching (18) [AFRIKAANS]
Tienie is 'n wyse mens. Soos jy hulle in Namibiƫ kry. Hy het vele paaie gestap; studenteraadsvoorsitter Bloemfontein, prokureur, predikant in die VGK en NG Kerk in Namibiƫ. Nou aan die bestuur van hulle eie gastehuis op Swakopmund.
Hy praat in die potgooi oor die skuiwe wat in sy lewe plaasgevind het. Die manier waarop hy dink oor ras, grond, kerk en God. Tienie is 'n voorbeeld van iemand wat vrygekom het van die dogma van kerk en nou vrede gemaak het met die sin van die lewe en bronne van hoop. Hy praat minder en leef meer... alledaags. Dis wat my beindruk van die tipe Ds Tienie!