Listen

Description

Episode 10.

Welkom by Episode 10 van Donker Donderdae!

n hierdie Episode praat ek 'n bietjie oor 'n baie bekende Suid-Afrikaanse spook storie, Die Spook Van Uniondale.  

Hier is die link na die berig oor Die Spook van Uniondale : https://www.lekkeslaap.co.za/blog/die-stories-sal-by-jou-spook

Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.

Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hĂȘ ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.