Dei Amoris Digitale Bediening - Sluit by ons aan en kry u daaglikse boodskap deur ons Potgooi. Ons Potgooi is beskikbaar op Youtube, Facebook, Instagram TV, Google Podcast, Apple Podcast en Spotify. - https://anchor.fm/dei-amoris-bediening
Klik hier om ons potgooi per e-pos te ontvang: - https://deiamorisdigitaal.gr8.com/
Vandag se boodskap word aangebied deur Pastoor P.G. Kok van die AGS Pharos Gemeenskapskerk - Die Wysheid en Krag van God https://www.facebook.com/AGSPharosGemeenskapskerk