Hierdie week kuier ons in Bloemhof, kom luister gerus saam na al die lekker inligting en stories vanuit die dorp.
Driesa besoek ook Bloemhof dam en die wildreservaat.