Listen

Description

Driesa Burger het die dorpie Parys in die Vrystaat besoek en met verskeie mense onderhoude gehad. Luister lekker saam en besoek ons webblad by www.anderkantdieplaashek.co.za of ons youtube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UCxxM3e-MunqZKc99Qo3ObNA