Terwyl ons almal voor die TV sit en die Olimpiese Spele geniet is dit dalk tyd om te praat oor of dit vir ʼn stad die moeite wêrd is om dit aan te bied. Ek wil die antwoord opbreek in ʼn paar potgooie die week. Eerste, wat kos dit om die Spele aan te bied?